Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Deur die oë van Jesus - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel. EFÉSIËRS 2:8‭-‬10 AFR53

God saved you by his grace when you believed. And you can’t take credit for this; it is a gift from God. Salvation is not a reward for the good things we have done, so none of us can boast about it. For we are God’s masterpiece. He has created us anew in Christ Jesus, so we can do the good things he planned for us long ago. Ephesians 2:8‭-‬10 NLT

Masterpiece

Meesterstuk

Modder of Meesterstuk

maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. ROMEINE 5:8 AFR53

soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees, EFÉSIËRS 1:4 AFR53

And he chose us to be his very own, joining us to himself even before he laid the foundation of the universe! Because of his great love, he ordained us, so that we would be seen as holy in his eyes with an unstained innocence. Ephesians 1:4 TPT

May 19, 2019