Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Healing School - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Natuurlike genesing

Mediese genesing

Goddelike genesing

MATTHÉÜS 8:16‭-‬17 AFR53 En toe dit aand geword het, het hulle baie na Hom gebring, wat van duiwels besete was; en Hy het die geeste met ‘n woord uitgedrywe; en almal wat ongesteld was, het Hy gesond gemaak, sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe hy gesê het: Hy het ons krankhede op Hom geneem en ons siektes gedra.

HANDELINGE 10:38 AFR53 met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en almal genees wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was.

III JOHANNES 1:2 AFR53 Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan;

3 John 1:2 TPT Beloved friend, I pray that you are prospering in every way and that you continually enjoy good health, just as your soul is prospering.

Die kerk as hospitaal

  • n Plek van Hoop en Genesing

  • Genesing deur my en vir my

  • If God can get it through you He will get it to you

May 19, 2019