Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Healing School - 2 - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Geliefde , ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan; III JOHANNES 1:2 AFR53

En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus! I THESSALONICENSE 5:23 AFR53

Siektegroepe

  1. Siekte vd Gees

Nikodemus

  1. Emosionele siektes
  • Depressie
  • Woede
  • Verwerping
  • Minderwaardigheid
  • Vrees

Petrus se veloening en herstel

  1. Verstandelike siektes
  • Persoonlikheids afwyking of versteuring
  • Psigopatiese patrone
  • Altzeimers
  • Dementia

Besetene van Gadara

Daarop het hulle uitgegaan om te sien wat gebeur het; en hulle het by Jesus gekom en die man gevind uit wie die duiwels uitgevaar het, terwyl hy aan die voete van Jesus sit, gekleed en by sy verstand. En hulle het gevrees. LUKAS 8:35 AFR53

  1. Fisiologiese kwale
  • Liggaam of fisies

Blindes, dowes, kreupeles en genesing van allerhande siektes

  1. Demoniese siektes
  • Bevryding moet plaasvind

  • Blinde, dowe en stomme geeste
  • Geeste v krankheid

Siekte en sonde loop saam

Na die sondeval

Soos in die hemel, so ook in my lewe!!

En Jesus het deur die hele Galiléa rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees. MATTHÉÜS 4:23 AFR53

Hy was verag en deur die mense verlaat, ‘n man van smarte en bekend met krankheid; ja, soos een vir wie ‘n mens sy gelaat verberg; Hy was verag en ons het Hom nie geag nie. Nogtans het Hý óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte — dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was. Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. JESAJA 53:3‭-‬5 AFR53

May 26, 2019