Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Religion or Relationship (Afr) - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Verhouding was God se plan van die begin af…

Liefde

Hartsaak

Gee

Gosdiens is moeilik…

Wette, reëls en rituele

Godsdiens laat jou skuldig voel en dis gebasseer op werke.

Tereg het Jesaja oor julle, geveinsdes, geprofeteer soos geskrywe is: Hierdie volk eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. MARKUS 7:6 AFR53

Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle maak die buitekant van die beker en die skottel skoon, maar binnekant is dit vol roof en onmatigheid. Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker en die skottel skoon, sodat ook die buitekant daarvan skoon kan word. Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is net soos gewitte grafte wat van buite wel fraai lyk, maar van binne vol doodsbene en allerhande onreinheid is. So lyk julle ook van buite vir die mense wel regverdig, maar van binne is julle vol geveinsdheid en ongeregtigheid. MATTHÉÜS 23:25‭-‬28 AFR53

Ons verhouding met Jesus is gebasseer op wat Hy reeds vir ons gedoen het aan die kruis… en ons reageer in liefde en gehoorsaamheid

For God made the only one who did not know sin to become sin for us, so that we who did not know righteousness might become the righteousness of God through our union with him. 2 Corinthians 5:21 TPT

Daar is niks wat ek kan doen… om te maak dat Jesus my meer moet lief hê nie.

“As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. JOHANNES 14:15 AFR83

Julle is my vriende as julle alles doen wat Ek julle beveel. JOHANNES 15:14 AFR53

#Die Heilige Gees

May 26, 2019