Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Healing School - 3 - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

En Hy sê vir hulle: Is julle ook so sonder verstand? Begryp julle nie dat alles wat van buite af in die mens ingaan, hom nie onrein kan maak nie, omdat dit nie ingaan in sy hart nie, maar in die maag, en dit gaan in die heimlikheid uit en maak al die voedsel rein? En Hy sê: Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein. Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein. MARKUS 7:18‭-‬23 AFR53

  • Woede
  • Bitterheid
  • Afguns
  • Jaloesie
  • Aanstoot
  • Hoogmoed
  • Seer
  • Verwerping
  • Minderwaardigheid
  • Liefdeloosheid
  • Kritiese gees
  • Selfveroordeling
  • Selfverwerping

Hoe om Innerlike genesing te ontvang

1.Belydenis

  • Erken jou probleem
  • Vra vergifnis

2.Vergewe en spreek vry

3.Vernuwe in jou denke

Stop imitating the ideals and opinions of the culture around you, but be inwardly transformed by the Holy Spirit through a total reformation of how you think. This will empower you to discern God’s will as you live a beautiful life, satisfying and perfect in his eyes. Romans 12:2 TPT

June 02, 2019