Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Die Heilige Gees - Deel 3 - Pinksterdiens - Ps Henri J Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Die doping met die Heilige Gees

EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar. En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek. HANDELINGE 2:1‭-‬4 AFR53

Krag

Hemelse tale

June 06, 2019