Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Die doel van Pinkster - Ps Henri J Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte. LUKAS 24:49 AFR53

maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. HANDELINGE 1:8 AFR53

Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God. ROMEINE 8:14 AFR53

  1. Om n wonderlike belewenis met
    die Heilige Gees elke dag te kan geniet

  2. Om staande te kan bly teen die aanvalle van die vyand

  3. Om n getuie vir Jesus te wees

  4. Om in die krag van die Heilige Gees te kan bedien

June 09, 2019