Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Soos Jesus - Deel 3 - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Die een ding

  • Wat God behaag
  • Wat God bedroef
  • Wat satan haat

Kyk na Jesus!

  • Geloof
  • Geen twyfel

EN die Here sê: Simon, Simon, kyk, die Satan het vurig begeer om julle soos koring te sif. Maar Ek het vir jou gebid, dat jou geloof nie ophou nie; en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk. LUKAS 22:31‭-‬32 AFR53

En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek. HEBREËRS 11:6 AFR53

Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou. II TIMÓTHEÜS 4:7 AFR53

July 21, 2019