Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Soos Jesus - Deel 6 - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. I JOHANNES 4:17 AFR53

And as we live in God, our love grows more perfect. So we will not be afraid on the day of judgment, but we can face him with confidence because we live like Jesus here in this world. 1 John 4:17 NLT

Ek het julle in alles getoon dat ons deur so te arbei die swakkes moet help en die woorde van die Here Jesus moet onthou, dat Hy gesê het: Dit is saliger om te gee as om te ontvang. HANDELINGE 20:35 AFR53

Ons dien n God wat gee n Jesus wat gee

Wanneer jy liefhet, dan gee jy

Jy kan gee sonder om lief te he, maar jy kan nooit liefhê, sonder om te gee nie

Gee is n karaktereienskap van Jesus

Jesus is altyd besig om te gee

  • Om lief te he
  • te red
  • te genees
  • te bevry
  • te herstel
  • te voorsien
  • te beskerm
  • te help
  • te luister
  • te praat
  • te antwoord
  • te bid
  • te vergewe
  • te skep

Maar soos julle in alles oorvloedig is — in geloof en woord en kennis en alle ywer en in julle liefde vir ons — sorg dat julle ook in hierdie liefdedaad oorvloedig is. 2 Kor 8v8

Nederigheid

Vergifnis

Geloof

Gebed

Gehoorsaamheid

Gee (Vrygewigheid, Generosity)

But just as you excel in everything, [and lead the way] in faith, in speech, in knowledge, in genuine concern, and in your love for us, see that you excel in this gracious work [of giving] also. 2 Cor 8v8 Amplif

You do well and excel in every respect—in unstoppable faith, in powerful preaching, in revelation knowledge, in your passionate devotion, and in sharing the love we have shown to you. So make sure that you also excel in grace-filled generosity. 2 Corinthians 8:7 TPT

August 25, 2019