Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Ek staan nog steeds - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

  • Deur die genade van die Here
  • Met die hulp van die Here

Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk. SPREUKE 24:16 AFR53

Die regverdige sal groei soos ‘n palmboom; hy sal opgroei soos ‘n seder op die Líbanon. PSALMS 92:13 AFR53

  • Palmboom

sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en onregverdiges. MATTHÉÜS 5:45 AFR53

  • Die kind van die Here het ook met uitdagings en probleme te doen.

Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie geval nie, want sy fondament was op die rots. En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie, sal vergelyk word met ‘n dwase man wat sy huis op die sand gebou het. En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm en dit het geval, en sy val was groot. MATTHÉÜS 7:24‭-‬27 AFR53

  • Luister en doen

Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie. Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra. I KORINTHIËRS 10:12‭-‬13 AFR53

September 15, 2019