Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Vervulling - Deel 1 - Ps Henri J Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

EN daar was in Cesaréa ‘n man met die naam van Cornelius, ‘n hoofman oor honderd van die sogenaamde Italiaanse leërafdeling. Hy met sy hele huis was vroom en godvresend en het baie aalmoese aan die volk gegee en was altyddeur in die gebed tot God. Hy het duidelik in ‘n gesig omtrent die negende uur van die dag ‘n engel van God na hom sien inkom en vir hom sê: Cornelius! En hy het die oë op hom gehou en vol vrees gesê: Wat is dit, my heer? Toe antwoord hy hom: Jou gebede en jou aalmoese het voor God in gedagtenis gekom. HANDELINGE 10:1‭-‬4 AFR53

  1. Die Here sien jou raak

    El roy - Die God wat sien want die Here — sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees. II KRONIEKE 16:9 AFR53

  2. Die Here gaan jou beloon

And without faith living within us it would be impossible to please God. For we come to God in faith knowing that he is real and that he rewards the faith of those who passionately seek him. Hebrews 11:6 TPT

  1. Vervulling is jou deel in Christus

Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons. II KORINTHIËRS 1:20 AFR53

November 10, 2019