Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Vervulling - Deel 2 - Ps Henri J Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons. II KORINTHIËRS 1:20 AFR53

For all of God’s promises find their “yes” of fulfillment in him. And as his “yes” and our “amen” ascend to God, we bring him glory! 2 Corinthians 1:20 TPT

Herinner die Here aan sy beloftes

o Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. o Julle wat die Here herinner aan sy beloftes — moenie rus nie en laat Hom nie met rus nie, totdat Hy Jerusalem bevestig en maak tot ‘n lof op aarde! JESAJA 62:6‭-‬7 AFR53

God is gebonde aan sy Woord

I will worship toward Your holy temple, And praise Your name For Your lovingkindness and Your truth; For You have magnified Your word above all Your name. Psalms 138:2 NKJV

God is geen man dat Hy sou lieg nie; of ‘n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hý iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie? NÚMERI 23:19 AFR53

November 24, 2019