Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Vry van Verwerping - Ps Henri J Wilson

Ps Henri J Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

  • Moses
  • Josef
  • Dawid
  • Jesus
  • Apostels
  • Deel met die leuen!!!
  • Wie is jy?
  • Hoe voel God oor jou?
  • Vergewe!!!

For You formed my innermost parts; You knit me [together] in my mother’s womb. I will give thanks and praise to You, for I am fearfully and wonderfully made; Wonderful are Your works, And my soul knows it very well. Psalms 139:13‭-‬14 AMP

wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek? U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. U laat hom heers oor die werke van u hande; U het alles onder sy voete gestel: PSALMS 8:5‭-‬7 AFR53

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 AFR53

Leef vanuit n plek van AANVAARDING

Jesus het jou aanvaar, lank voor enige iemand jou verwerp het

Verwerping vat ons na ‘n plek van isolasie toe, maar aanvaarding vat ons na ‘n plek van aanbidding toe.

My waarde word nie bepaal deur mense se opinies oor my nie

My waarde word nie bepaal agv my huidige omstandighede nie

My waarde word bepaal deur wat God sê oor my

Ek is wat God se Woord sê ek is

jy, wat Ek gegryp het van die eindes van die aarde en van sy uithoeke geroep het, en Ek het aan jou gesê: Jy is my kneg; jou het Ek uitverkies en jou nie verwerp nie. JESAJA 41:9 AFR53

February 09, 2020