Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Vry van Vrees - Ps Henri J Wilson

Ps Henri J Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Satan werk deur vrees en leuens

Vrees vir die toekoms Vrees vir mislukking Vrees vir siekte Vrees vir mense Vrees om dood te gaan Vrees oor die land se situasie

Wees nie bevrees nie 365 keer in bybel

Jesus se bekende woorde - Moenie vrees nie

Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. II TIMÓTHEÜS 1:7 AFR53

For God will never give you the spirit of fear, but the Holy Spirit who gives you mighty power, love, and self-control. 2 Timothy 1:7 TPT

Feed your faith, not your fear!!

Deal with fear or fear will deal with you

Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug. JAKOBUS 4:7 AFR53

Weerstaan die gees van vrees

Weerstaan die gedagte van vrees

Vul jouself met die Woord

Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie, vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie! Al val daar duisend aan jou sy en tienduisend aan jou regterhand — na jou sal dit nie aankom nie. Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie; want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë. PSALMS 91:5‭-‬7‭, ‬10‭-‬11 AFR53

March 15, 2020