Ps Henri Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
PSALMS 92:13-16 Psa 92:13 Die regverdige sal groei soos ‘n palmboom; hy sal opgroei soos ‘n seder op die Líbanon. Psa 92:14 Geplant in die huis van die HERE, sal hulle groei in die voorhowe van onse God.
Psa 92:15 In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees,
Psa 92:16 om te verkondig dat die HERE reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie.
PSALM 92:12-15 AMP The righteous will flourish like the date palm [long-lived, upright and useful]; They will grow like a cedar in Lebanon [majestic and stable]. Planted in the house of the Lord , They will flourish in the courts of our God. [Growing in grace] they will still thrive and bear fruit and prosper in old age; They will flourish and be vital and fresh [rich in trust and love and contentment]; [They are living memorials] to declare that the Lord is upright and faithful [to His promises]; He is my rock, and there is no unrighteousness in Him. Groei-Blom,skyn,skitter,buitengewone groei,groei met n krag,oorwinning,opgroei,groot word
Flourish/Floreer-To break forth To grow luxuriantly; grow in abundance, increase and enlarge, as a healthy growing plant; a thrive. To be prosperous; to increase in wealth, honor, comfort, happiness, or whatever is desirable; to thrive; to be prominent and influential;
Palmboom
Seder
Dis abnormaal vir n Christen om nie te groei nie
Ons moet waak en bid teen stagnering
Groei praat van God se seën!
Groei bring eer aan God
Een kan plant.. n ander kan natmaak,maar net God kan laat groei!
Die regverdige sal groei soos ‘n palmboom; hy sal opgroei soos ‘n seder op die Líbanon. Geplant in die huis van die Here , sal hulle groei in die voorhowe van onse God. In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees, om te verkondig dat die Here reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie.
-Groei geestelik -Groei in Woord -Groei in liefde -Groei in geloof -Groei in gebed -Groei in karakter -Groei in eerlikheid -Groei in integriteit -Groei in vrug van die Gees -Groei in getrouheid -Groei in vrygewigheid -Groei in diensbaarheid -Groei in verhoudings -Groei in huwelik -Groei in vriendelikheid -Groei in salwing -Groei in jou bediening -Groei in wysheid -Groei in genade -Groei in guns -Groei in finansies -Groei in gee -Groei in besigheid -Groei in gehoorsaamheid
LUKAS 2:52 En Jesus het toegeneem in wysheid en grootte en in genade by God en die mense.
Luke 2:52 NIV And Jesus grew in wisdom and stature, and in favor with God and man.
Hoe?
JOHANNES 15:5,8 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.
Joh.15:8 Hierin is my Vader verheerlik, dat julle veel vrug dra; en julle sal my dissipels wees.
Groei in Christus
Die Heilige Gees wil ons leer en afrig(coach)
Hoekom groei?
God se wil dat ons sal groei,vrug sal dra en soos Jesus sal wees
EFÉSIËRS 4:13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus;
Op julle merke, gereed,groei!
Ons wens u toe n baie geseënde en voorspoedige nuwejaar!
January 01, 2017Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.