Ps H.J. Strydom Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Psalm 50:14
Genesis 2:8 8.Ook het die Here God ‘n tuin geplant in Eden, in die Ooste, en daar aan die mens wat Hy geformeer het, ‘n plek gegee.
Genesis 2:15 15 Toe het die Here God die mens geneem en hom in die tuin van Eden gestel om dit te bewerk en te bewaak.
Psalm 50:15 15 en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.
Romeine 13:3-4 3 Want die owerhede is geen voorwerp van vrees by die goeie dade nie, maar by die slegte. Maar wil jy die mag nie vrees nie, doen wat goed is, en jy sal lof van hom ontvang;
4 want hy is ‘n dienaar van God, jou ten goede. Maar as jy kwaad doen, vrees dan; want hy dra die swaard nie verniet nie, want hy is ‘n dienaar van God, ‘n wreker om die een wat kwaad doen, te straf.
Jesaja 9:5 5 Want ‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors
Galasiërs 3:28 28 Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus.
Vandag is God se vyfvoudige opdrag aan ons: Offer dank, betaal jou geloftes, versoen, bewerk en bewaak.
December 16, 2018Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.