Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Goddelike Vrymoedigheid

Theresa Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Romeine 10:9 - 10 Rom 10:9 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; Rom 10:10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.

1 John 1:9 1Jn 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

1 John 5:11-13 1Jn 5:11 En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en dié lewe is in sy Seun. 1Jn 5:12 Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie. 1Jn 5:13 Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God.

Matteus 11:28 Matt 11:28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.

Matthew 11:28 (Message) Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest.

Hebreërs 10:35-36 Heb 10:35 Werp dan julle vrymoedigheid, wat ‘n groot beloning het, nie weg nie. Heb 10:36 Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry.

1 Johannes 5:14-15 1Jn 5:14 En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil. 1Jn 5:15 En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.

December 23, 2018