Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Wees net baie sterk en vol moed, om nougeset te handel volgens die hele wet wat Moses, my kneg, jou beveel het; wyk daarvan nie regs of links af nie, sodat jy met goeie gevolg kan handel, oral waar jy mag gaan. Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel. JOSUA 1:7-8 AFR53
Maar bepeins dit dag en nag
Bedink/Mediteer
Soos jy dink so is jy
Only be strong and very courageous; be careful to do [ everything ] in accordance with the entire law which Moses My servant commanded you; do not turn from it to the right or to the left, so that you may prosper and be successful wherever you go. This Book of the Law shall not depart from your mouth, but you shall read [and meditate on] it day and night, so that you may be careful to do [ everything ] in accordance with all that is written in it; for then you will make your way prosperous, and then you will be successful. JOSHUA 1:7-8 AMP
maar sy behae is in die wet van die Here , en hy oordink sy wet dag en nag. PSALMS 1:2 AFR53
His pleasure and passion is remaining true to the Word of “I Am,” meditating day and night in the true revelation of light. Psalms 1:2 TPT
Wanneer jy die Woord bedink…
Lei dit na sukses
Verkry jy insig en wysheid
Vul jy jou denke met die Here se dinge
Sal dit jou help om God se wil vir jou lewe beter te verstaan
Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.