Ps Hermann Strydom Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Lukas 6:45 Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.
Spreuke15:28 Die hart van die regverdige dink ná om te antwoord, maar die mond van die goddelose laat slegte dinge uitborrel.
Spreuke 10:19 … hy wat sy lippe inhou, handel verstandig.
Psalm 19:15 Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o Here, my rots en my verlosser!
Hosea 14:3 … dan sal ons as offerdiere ons lippe aanbied.
1 Kor 2:2 want ek het my voorgeneem om niks anders onder julle te weet nie as Jesus Christus, en Hom as gekruisigde.
November 03, 2019Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.