Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
EN daar was in Cesaréa ‘n man met die naam van Cornelius, ‘n hoofman oor honderd van die sogenaamde Italiaanse leërafdeling. Hy met sy hele huis was vroom en godvresend en het baie aalmoese aan die volk gegee en was altyddeur in die gebed tot God. Hy het duidelik in ‘n gesig omtrent die negende uur van die dag ‘n engel van God na hom sien inkom en vir hom sê: Cornelius! En hy het die oë op hom gehou en vol vrees gesê: Wat is dit, my heer? Toe antwoord hy hom: Jou gebede en jou aalmoese het voor God in gedagtenis gekom. HANDELINGE 10:1-4 AFR53
Die Here sien jou raak
El roy - Die God wat sien want die Here — sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees. II KRONIEKE 16:9 AFR53
Die Here gaan jou beloon
And without faith living within us it would be impossible to please God. For we come to God in faith knowing that he is real and that he rewards the faith of those who passionately seek him. Hebrews 11:6 TPT
Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons. II KORINTHIËRS 1:20 AFR53
November 10, 2019Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.