Ps Henri J Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
For You formed my innermost parts; You knit me [together] in my mother’s womb. I will give thanks and praise to You, for I am fearfully and wonderfully made; Wonderful are Your works, And my soul knows it very well. Psalms 139:13-14 AMP
wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek? U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. U laat hom heers oor die werke van u hande; U het alles onder sy voete gestel: PSALMS 8:5-7 AFR53
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 AFR53
Leef vanuit n plek van AANVAARDING
Jesus het jou aanvaar, lank voor enige iemand jou verwerp het
Verwerping vat ons na ‘n plek van isolasie toe, maar aanvaarding vat ons na ‘n plek van aanbidding toe.
My waarde word nie bepaal deur mense se opinies oor my nie
My waarde word nie bepaal agv my huidige omstandighede nie
My waarde word bepaal deur wat God sê oor my
Ek is wat God se Woord sê ek is
jy, wat Ek gegryp het van die eindes van die aarde en van sy uithoeke geroep het, en Ek het aan jou gesê: Jy is my kneg; jou het Ek uitverkies en jou nie verwerp nie. JESAJA 41:9 AFR53
February 09, 2020Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.