Ps Henri Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
HOE BEWAAR JY JOU HART?
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. SPREUKE 4:23
Watch over your heart with all diligence, For from it flow the springs of life. PROVERBS 4:23 AMP
Above all else, guard your heart, for everything you do flows from it. Proverbs 4:23 NIV
(Hoe bewaar jy jou hart) -Wees versigtig -Jesus-hart -Trek hulle uit en gooi hulle weg
Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. GALÁSIËRS 5:22 AFR53
-Jou hart is nie n asblik nie -VERGEWE -Pas jou denke op -Laat die woord jou denke was
Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here. KOLOSSENSE 3:16
For as he thinks in his heart, so is he. Proverbs 23 v 7
En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. ROMEINE 12v2
Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet. Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie. Maar elkeen word versoek as hy deur sy eie begeerlikheid weggesleep en verlok word. Daarna, as die begeerlikheid ontvang het, baar dit sonde; en as die sonde tot volle ontwikkeling gekom het, bring dit die dood voort. JAKOBUS 1:12-15
PYLE/DARTS
January 22, 2017Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.