Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Bewaar jou hart - Deel 3

Ps Henri Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. SPREUKE 4:23

Watch over your heart with all diligence, For from it flow the springs of life. PROVERBS 4:23 AMP

Above all else, guard your heart, for everything you do flows from it. Proverbs 4:23 NIV

TOE kom daar skrifgeleerdes en Fariseërs van Jerusalem na Jesus en sê: Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie. Maar Hy antwoord en sê vir hulle: Waarom oortree julle ook die gebod van God ter wille van julle oorlewering? Want God het bevel gegee en gesê: Eer jou vader en moeder; en: Hy wat vader of moeder vloek, moet sekerlik sterwe. Maar julle sê: Elkeen wat aan vader of moeder sê: enige voordeel wat u van my sou kan geniet, is ’n offergawe — dié hoef sy vader of sy moeder glad nie te eer nie. So het julle dan die gebod van God kragteloos gemaak ter wille van julle oorlewering. Geveinsdes, tereg het Jesaja oor julle geprofeteer toe hy gesê het: Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. En Hy het die skare na Hom geroep en vir hulle gesê: Luister en verstaan! Nie wat in die mond ingaan, maak die mens onrein nie; maar wat uit die mond uitgaan, dit maak die mens onrein. Daarop kom sy dissipels nader en sê vir Hom: Weet U dat die Fariseërs, toe hulle die woord hoor, aanstoot geneem het? Maar Hy antwoord en sê: Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word. Laat hulle staan; hulle is blinde leiers van blindes. En as ’n blinde ’n ander blinde lei, sal altwee in die sloot val. En Petrus antwoord en sê vir Hom: Verklaar vir ons hierdie gelykenis. Maar Jesus sê: Is julle dan ook nog sonder verstand? Begryp julle nog nie dat alles wat in die mond ingaan, in die maag kom en in die heimlikheid uitgewerp word nie? Maar die dinge wat uit die mond uitgaan, kom uit die hart, en dit is dié wat die mens onrein maak. Want uit die hart kom daar slegte gedagtes, moord, egbreuk, hoerery, diewery, valse getuienis, lastertaal. Dit is hierdie dinge wat die mens onrein maak; maar om met ongewaste hande te eet, maak die mens nie onrein nie. MATTHÉÜS 15:1‭-‬20 AFR53

(ONTGIFTING)

-Sekere kos, drinkgoed en gewoontes is soos gif vir die liggaam..maak siek..bring selfs dood -Detox vir gesondheid -Kry die gif uit -Geestelike ontgifting -We all need a Holy Spirit detox

-Bitterheid -Woede -Onvergifnis -Aanstoot -Wrokke -Lelike gedagtes -Jaloesie -Hoogmoed -Liefdeloosheid -Oneerlikheid -Leuens -Rebellie -Ongehoorsaamheid

Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie; en pas op dat niemand in die genade van God veragter nie; dat geen wortel van bitterheid opskiet en onrus verwek en baie hierdeur besoedel word nie. HEBREËRS 12:14‭-‬15

-Heiligmaking en geestelike ontgifting is n voortdurende proses!!!

Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o Here , my rots en my verlosser! PSALMS 19:15 AFR53

Vir wie is jy kwaad? Wie moet jy vergewe?

January 29, 2017