Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Bonatuurlike deurbrake - Deel 4

Ps Henri Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Gen.38.27-30.AFR53 En toe sy sou baar, was daar ’n tweeling in haar skoot. En terwyl sy baar, het een die hand uitgesteek; en die vroedvrou het dit gegryp en ’n rooi draad om sy hand gebind en gesê: Hierdie een is eerste gebore. Maar toe hy sy hand teruggetrek het, word sy broer gebore! En sy sê: Hoe kragtig het jy deurgebreek! En hulle het hom Peres genoem. En daarna is sy broer gebore aan wie se hand die rooi draad was. En hulle het hom Serag genoem.

Peres-Om kragtig deur te breek Serag-Onseker

Tamar-Het nie opgegee nie! Er,Onan en Sela

-Sy het haar deurbraak ontvang(Peres) -Sy was bereid om die prys te betaal -Sy het volhard

Rut.4.12-22.AFR53 En mag jou huis word soos die huis van Peres wat Tamar vir Juda gebaar het — uit die nageslag wat die Here jou uit hierdie jong vrou sal gee! En dit is die stamboom van Peres: Peres was die vader van Hesron, en Hesron die vader van Ram, en Ram van Ammínadab, en Ammínadab van Nagson, en Nagson van Salma, en Salmon van Boas, en Boas van Obed, en Obed van Ísai, en Ísai van Dawid.

Dink aan ander bybelse karakters wat nie opgegee het nie..Maar volhard het in gebed,geloof en gehoorsaamheid -Josef -Dawid -Paulus -Jesus

MOENIE OP GEE NIE….DON’T GIVE UP

-Familie -Huwelik -Drome -Besigheid -Bediening

-Droom weer -Bid weer -Glo weer -Saai weer

Don’t give up you’re on the brink of a miracle…God is still on the throne….you are not alone

August 07, 2016