Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
GALÁSIËRS 4:19 AFR53
Gal 4:19 my kinders, vir wie ek weer in barensnood is totdat Christus in julle ‘n gestalte verkry.
GALATIANS 4:19 AMP
Gal 4:19 My little children, for whom I am again in [the pains of] labor until Christ is [completely and permanently] formed within you
Die Heilige Gees werk die gestalte van Christus in ons
Dis ‘n proses
Gestalte - Beeld - Vorm
FILIPPENSE 2:6-8
Php 2:6 Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie,
Php 2:7 maar het Homself ontledig deur die gestalte van ‘n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword; Php 2:8 en in gedaante gevind as ‘n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis.
Diensbaarheid
Nederigheid
Gehoorsaamheid
Liefde
Gesindheid
Diensbaarheid Nederigheid Gehoorsaamheid Liefde Gesindheid
GALÁSIËRS 5:22 AFR53
Gal 5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.
December 25, 2017Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.