Ps Henri Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center
Temas vir die 10 dele: #n Mentaliteit van die bonatuurlike #Bonatuurlike werkinge en gawes van die Heilige Gees #Vyfvoudige bediening en gawes van Christus #Die salwing(krag van God) #Genesing en wonderwerke #Profesie en die stem van die Here #Bevryding(uitdryf van demone) #Evangelisasie #Die doping met die Heilige Gees #Die bedieninge van engele
1.n Mentaliteit van die bonatuurlike n Mentaliteit is die manier van dink oor n saak en die vermoë om te dink en te leer.
A mentality is the way of thinking or the ability to think and learn.A mindset…
Act.2.17-19.AFR53 En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom. En ook op my diensknegte en diensmaagde sal Ek in dié dae van my Gees uitstort, en hulle sal profeteer. En Ek sal wonders gee bo in die hemel en tekens onder op die aarde, bloed en vuur en rookdamp.
-Heilige Gees manifestasies -Die Heerlikheid van God -Kreatiewe wonderwerke -Genesings -Bevrydings -Doping met die Heilige Gees1 -Finansiele wonderwerke -Skuldvrystelling -Oes van siele
#Jesus Mat.10.7-8.AFR53 En gaan preek en sê: Die koninkryk van die hemele het naby gekom. Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee.
Mat.4.23.AFR53 En Jesus het deur die hele Galiléa rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.
#Apostels Act.5.12.AFR53 En deur die hande van die apostels het daar baie tekens en wonders onder die volk plaasgevind; en hulle was almal eendragtig saam in die pilaargang van Salomo.
2Co.12.12.AFR53 Die kentekens tog van ’n apostel is onder julle verwerklik met alle volharding deur tekens en wonders en kragtige dade.
1Co.2.4.AFR53 en my rede en my prediking was nie in oorredende woorde van menslike wysheid nie, maar in die betoning van gees en krag,
#Eerste kerk Act.2.42-43.AFR53 En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede. En vrees het op elkeen gekom, en baie wonders en tekens het deur die apostels plaasgevind.
#Bonatuurlike kerk nou…elke christen moet toegerus word in die bonatuurlike krag van die Heilige Gees.Hoekom???Om kragtige getuies van Jesus te wees….sodat siele gered kan word.Die Here wil elkeen gebruik!
April 10, 2016Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.