Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Die skool van die bonatuurlike Deel 8 - Bevryding

Ps Christoff Smit Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center

Luk 11:24-28 24 Wanneer die onreine gees uit die mens uitgegaan het, gaan hy deur waterlose plekke en soek rus; en as hy dit nie vind nie, sê hy: Ek sal teruggaan na my huis waar ek uitgegaan het. 25En hy kom en vind dit uitgevee en versierd. 26Dan gaan hy en neem sewe ander geeste, slegter as hy self, en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger as die eerste. 27En terwyl Hy dit spreek, het ’n vrou uit die skare haar stem verhef en vir Hom gesê: Salig is die skoot wat U gedra het, en die borste wat U gesoog het. 28En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar.

Interessante onderwerp wat aandag trek. Demone en geeste wat werk in mense se lewens Demone is n werklikheid. Demone en die duiwel kan net vernietiging bring en bring vloeke en bande op mense Hulle werke op n area haal jou buite die seën van die Here uit.

Mark 3:24 En as ’n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bly staan nie; Joh 10:10 Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.

Hulle sal juis mislei en twyfel en verwarring bring

Eff 6:12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.

Kinders van die Here kan demone of vloeke of bande in hul lewens hê.

1 Pet 8 Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.

Die duiwel is net opsoek na n opening om in jou lewe te kom en verwoesting te saai.

Hoe kan ek oopdeure maak of identifiseer?

  1. Deur dit wat jy kyk en luister.
  2. Gees dra oor - geselskap, hand oplegging.
  3. Vloeke wat oor jou uitgespreek word.
  4. Vloeke en bande deur bloedlyne.
  5. Die sexuele.
  6. Sonde.

In die duister is goedte bedek en word ons gemanupileer, ons voel veroordeeld In die lig is alles ontbloot en word ons regverdig deur Jesus, ons voel vry.

Hoe breek n band of vloek in ons lewens?

  1. Jesus het reeds die prys betaal en ons vry gekoop. Gal 3:13, Joh 8:36
  2. In die Naam van Jesus Christus. Jak 2:19, Fil 2:10
  3. Die salwing breek die bande en vloek. Jes 10:27, Luk 8:26-39,
  4. Erken en belei Jak 5:16. 1 Joh 1:9

Elkeen van ons het n verantwoordelikheid om vry te bly.

Hoe bly ek vry?

  1. Wees verantwoordbaar (accountable)
  2. Wees eerlik
  3. Identifiseer en vermy die slagate
  4. Stel vyandskap in tussen jou en die werk van die vyand
  5. Deur jouself altyd vol te maak met die Woord, praise en worship, gebed
  6. Gelei te word deur die Heilige Gees

Jesus wil ons vry hê. Jesus wil die beperkinge van ons lewens afhaal.

May 29, 2016