Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Gesonde verhouding deel 5

Tieners, hulle ouers en gesag Ef 6:1-3 Eph 6:1 Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg. Eph 6:2 Eer jou vader en jou moeder—dit is die eerste gebod met ‘n belofte— Eph 6:3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.

Luk 2:51 Luk 2:51 En Hy het saam met hulle gegaan en in Násaret gekom, en Hy was hulle onderdanig. En sy moeder het al hierdie dinge in haar hart bewaar.

  1. Hulle verstaan my nie.

  2. Die media gons.

  3. Tieners en onderwysers.

  4. Dit is jou seisoen.

  5. Respek word verdien…?

Rom 13:1 Rom 13:1 Laat elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel,

Hand 5:27-29 Act 5:27 Hulle het hul dan gebring en voor die Raad gestel; en die hoëpriester het hulle gevra en gesê: Act 5:28 Het ons julle nie uitdruklik verbied om in dié Naam te leer nie? En kyk, julle het Jerusalem met julle leer vervul; en julle wil die bloed van hierdie Man op ons bring. Act 5:29 En Petrus en die apostels antwoord en sê: Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan die mense.

  1. Volhard tot die einde GEEN VERHOUDING SAL OOIT UITWERK AS JESUS NIE DIE MIDDELPUNT IS NIE!!!!!
July 05, 2015