Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Groei in Aanbidding - Deel 1 - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Maar daar kom ’n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid. God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. JOHANNES 4:23‭-‬24

Proskuneo - om te soen, om jouself neer te buig

Daaglikse ervaring en belewenis

Nie n gebeurtenis af en toe nie

Laat toe dat die Heilige Gees jou leer om n ware aanbidder te word

Jy was in Eden, die tuin van God; allerhande edelgesteentes was jou bedekking: karneool, topaas en jaspis, chrisoliet, oniks, sardoniks, saffier, karbonkel en smarag; en van goud was die werk van jou kassies en groewe aan jou; op die dag toe jy geskape is, is hulle berei. ESÉGIËL 28:13

You were in Eden, the garden of God; Every precious stone was your covering: The sardius, topaz, and diamond, Beryl, onyx, and jasper, Sapphire, turquoise, and emerald with gold. The workmanship of your timbrels and pipes was prepared for you on the day you were created. Ezekiel 28:13 NKJV

En Ek sal die geruis van jou liedere laat ophou, en die klank van jou siters sal nie meer gehoor word nie. ESÉGIËL 26:13 AFR53

En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp. OPENBARING 12:9 AFR53

September 10, 2017