Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie — nogtans sal ek jubel in die Here , ek sal juig in die God van my heil. Die Here Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos dié van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes. Vir die musiekleier op snaarinstrumente. HÁBAKUK 3:17-19
Leer om die Here te aanbid ten alle tye
-Goed -Sleg
Kof. Die Here is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees. Resj. Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die Here hom. PSALMS 34:19-20 AFR53
Beoefen jouself in aanbidding
-en verlustig jou in die Here ; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart. PSALMS 37:4 AFR53
Aanbid die Here omdat Hy God is -nie net omdat jy iets van Hom wil hê nie
-’n PSALM van Dawid. Loof die Here , o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! PSALMS 103:1
September 24, 2017Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.