Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Groei in Dankbaarheid - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

EN op sy reis na Jerusalem het Hy deur Samaría en Galiléa gegaan. En toe Hy in ’n sekere dorp ingaan, kom tien melaatse manne Hom tegemoet, wat op ’n afstand bly staan het. En hulle het hul stem verhef en gesê: Jesus, Meester, wees ons barmhartig! En toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: Gaan vertoon julle aan die priesters. En onderwyl hulle weggaan, het hulle rein geword. En een van hulle, toe hy sien dat hy gesond was, het omgedraai en God met ’n groot stem verheerlik. En hy het op sy aangesig neergeval by sy voete en Hom gedank. En hy was ’n Samaritaan. Toe antwoord Jesus en sê: Het tien nie rein geword nie? En waar is die nege? Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te verheerlik behalwe hierdie vreemdeling nie? En Hy sê vir hom: Staan op en gaan; jou geloof het jou gered. LUKAS 17:11‭-‬19 AFR53

n Dankbare hart is n mooi hart

Dankbaarheid verheerlik God

Dankbaarheid trek God se aandag

Dankbaarheid lei na genade en guns

En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar. Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here. En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom. KOLOSSENSE 3:15‭-‬17 AFR53

August 13, 2017