Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Groei in die vrug van die Gees Deel 2 (Blydskap)

Ps Henri Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. GALÁSIËRS 5:22

Griekse woord Kara-Vreugde of blydskap

-Goddelik en natuurlike -Word nie bepaal deur omstandighede nie

En die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees. HANDELINGE 13:52 AFR53

U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid. Daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle. PSALMS 45:8 AFR53

U het geregtigheid liefgehad en ongeregtigheid gehaat; daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle; HEBREËRS 1:9 AFR53

Jesaja profeteer oor Jesus…sieraad vir as, vreugde-olie vir treurigheid, ’n gewaad van lof vir ’n verslae gees;

En julle het navolgers van ons geword en van die Here deurdat julle die woord in baie verdrukking ontvang het met die blydskap van die Heilige Gees, I THESSALONICENSE 1:6 AFR53

En julle het ons voorbeeld gevolg en volgelinge van die Here geword. In baie moeilike omstandighede het julle die woord aangeneem met ‘n blydskap wat van die Heilige Gees kom. 1 TESSALONISENSE 1:6 AFR83

Die Here jou God is by jou, ’n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. SEFÁNJA 3:17 AFR53

Dien die Here met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. PSALMS 100:2 AFR53

March 12, 2017