Theresa Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Groei in die Vrug van die Gees Lankmoedigheid
Gal 5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Amplified But the fruit of the Spirit [the result of His presence within us] is love [unselfish concern for others], joy, [ inner] peace, patience [not the ability to wait, but how we act while waiting], kindness, goodness, faithfulness, 23 gentleness, self-control. Against such things there is no law.
Joh 15:1 Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.
Joh 15:2 Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. Joh 15:3 Julle is alreeds rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het.
Joh 15:4 Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as julle in My nie bly nie.
Joh 15:5 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie. Heb 6:12 sodat julle nie traag word nie, maar navolgers van hulle wat deur geloof en lankmoedigheid erfgename van die belofte is. Heb 6:15 En so het hy die belofte verkry nadat hy geduldig gewag het.
Heb 10:36 Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry.
Pro 23:7 Want soos hy in sy siel bereken, so is hy; eet en drink, sê hy vir jou, maar sy hart is nie met jou nie.
1Joh 5:14 En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.
1Joh 5:15 En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.
March 26, 2017Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.