Word and Spirit - Pretoria North
1 Kor 12:7-11
Gawes van openbaring- wysheid, kennis, onderskeiding van geeste Gawes van kragte - geloof, genade gawes van gesondmaking en werkinge van kragte Gawes van inspirasie/spraak - profesie, allerhande tale en uitleg van tale
3 tiepes geloof
Voorbeelde Noag - opdrag om die boot te bou. Nehemiah - op opdrag van die Here gaan bou hy die mure van Jerusalem met geen materiaal nie en met groot oposisie. Geloof is nie altyd maklik nie. Daniel Paulus Elisa wat vuur uit die hemel geroep het Abraham - pa geword het op 100 Filipus - Hand 8:26-35 Hy ontvang n woord van kennis en reageer in geloof want dit was n eensame pad en n woestyn pad. Nie die logiese plek om te wees as jy per voet loop nie.
Wat is geloof? Heb 11:1
Hoop en geloof. Geloof is nou Hoop is toekomstig
Hoekom moet ons geloof hê? Want sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag. Heb 11:6
Geloof het n uitwerking Dit trek n God buite tyd, binne in ons omstandighede nou in.
July 09, 2017Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.