Ps Henri Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Definition of favour/Oxford
a Kind or helpful act Approval,goodwill Friendly support shown to one person but not to another without favour Noag Abraham Isak Jakob Josef Sameul Ester Dawid Salamo Job Daniel Profete Apostels Jesus
Terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is. HANDELINGE 2:47
En Jesus het toegeneem in wysheid en grootte en in genade by God en die mense. LUKAS 2:41-52 AFR53
Luk 2v52 And Jesus grew in wisdom and stature, and in favor with God and man.
Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom. II KORINTHIËRS 5:21
Righteousness….right standing with God
You are special to God
wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek? U het hom ’n weinig minder gemaak as ’n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. PSALMS 8:5-6
Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart, dan sal jy genade vind en ’n goeie insig in die oë van God en die mense. SPREUKE 3:3-4
Gehoorsaamheid lei na guns en seën
April 23, 2017Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.