Ps Henri Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete. MATTHÉÜS 7:12 AFR53
“So then, in everything treat others the same way you want them to treat you, for this is [the essence of] the Law and the [writings of the] Prophets. MATTHEW 7:12 AMP
“As daar een goue reël is waarvolgens julle moet lewe, is dit die volgende: vra julle elke dag af hoe julle wil hê ander mense teenoor julle moet optree. Gaan tree dan eerste so teenoor hulle op. As julle so leef, doen julle alles wat die Bybel van julle vra. Matteus 7:12 DB
En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete. MATTHÉÜS 22:37, 39-40 AFR53
Bybelse wenke om te groei in verhoudings
1.Liefde
2.Vergifnis
3.Omgee
4.Respek
5.Gebed
May 28, 2017Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.