Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Impartation - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Om te gee Om te deel/ Meedeling Om oor te dra

Information Revelation Impartation Manifestation

Jy kan slegs gee wat jy het, wat jy ontvang het by die Here

For I long to see you, that I may impart to you some spiritual gift, so that you may be established— Romans 1:11 NKJV

I long to see you so that I may impart to you some spiritual gift to make you strong— Romans 1:11 NIV

Ek het die wonderlikste geestelike geskenke uit God se hand ontvang waarin ek julle wil laat deel. Dit sal julle geloof sterker maak. Romeine 1:11 DB

want ek verlang om julle te sien, om julle een of ander geestelike genadegawe mee te deel, sodat julle versterk kan word; ROMEINE 1:11 AFR53

  1. Seën ( Blessing)

En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gelê en hulle geseën. MARKUS 10:16 AFR53

Toe steek Israel sy regterhand uit en lê dit op die hoof van Efraim, hoewel hy die jongste was, en sy linkerhand op die hoof van Manasse: hy het sy hande oorkruis gehou, want Manasse was die eersgeborene. GÉNESIS 48:14 AFR53

  1. Salwing

En die hele skare het probeer om Hom aan te raak, omdat krag van Hom uitgegaan het, en Hy het almal gesond gemaak. LUKAS 6:19 AFR53

En dadelik toe Jesus in Homself die krag gewaarword wat van Hom uitgegaan het, draai Hy Hom om onder die skare en sê: Wie het my klere aangeraak? MARKUS 5:30

wat hulle voor die apostels gestel het; en hulle het gebid en hulle die hande opgelê. HANDELINGE 6:6 AFR53

En toe hulle gevas en gebid het en hulle die hande opgelê het, laat hulle hul gaan. HANDELINGE 13:3 AFR53

Dink aan Elia en Elisa

  1. Gawes v d Heilige Gees

Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande. II TIMÓTHEÜS 1:6 AFR53

Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge. I TIMÓTHEÜS 4:14 AFR53

4.Doping met die Heilige Gees

Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang. HANDELINGE 8:17 AFR53

En Paulus het hulle die hande opgelê, en die Heilige Gees het op hulle gekom, en hulle het met tale gespreek en geprofeteer. HANDELINGE 19:6 AFR53

5.Genesing

slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word. MARKUS 16:18 AFR53

En toe die son ondergaan, het almal hulle siekes, mense met allerhande kwale, na Hom gebring, en Hy het een vir een van hulle die hande opgelê en hulle gesond gemaak. LUKAS 4:40 AFR53

6 Wysheid

En Josua, die seun van Nun, was vol van die Gees van wysheid; want Moses het hom die hande opgelê. En die kinders van Israel het na hom geluister en gedoen soos die Here Moses beveel het. DEUTERONÓMIUM 34:9 AFR53

October 29, 2017