Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind. JOHANNES 10:9 AFR53
EN skryf aan die engel van die gemeente in Filadelfía: Dít sê die Heilige, die Waaragtige, wat die sleutel van Dawid het, wat oopmaak en niemand sluit nie, en Hy sluit en niemand maak oop nie: Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou ’n geopende deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het my woord bewaar en my Naam nie verloën nie. OPENBARING 3v7-8
Jesus is my oop deur wat na saligheid lei
WANT ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ’n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, eerste vir die Jood en ook vir die Griek. ROMEINE 1:16 AFR53
Redding=Saligheid in grieks is die woord Soteria
Genesing, gesondheid, veiligheid, bevryding, om heel te wees en welstand
The word “salvation” in greek is “Soteria” and means healing, health, safety, deliverance, soundness, and wholeness.
Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. II KORINTHIËRS 5:17 AFR53
Stap deur in geloof
Ontvang alles wat Hy vir jou het in geloof
April 29, 2018Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.