Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. MATTHÉÜS 4:17 AFR53
From that time Jesus began to preach and say, “ Repent [change your inner self–your old way of thinking, regret past sins, live your life in a way that proves repentance; seek God’s purpose for your life], for the kingdom of heaven is at hand.” MATTHEW 4:17
Koninkryks mentaliteit
Koninkryks ambassadeurs
Net soos Hy -In woord en daad
Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. I JOHANNES 4:17 AFR53
Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen. MATTHÉÜS 6:9-13
En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot ’n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom. MATTHÉÜS 24:14 AFR53
March 18, 2018Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.