Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. MATTHÉÜS 6:33
Want wat sal dit ’n mens baat as hy die hele wêreld win en aan sy siel skade ly? MARKUS 8:36
o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in ’n dor en uitgedroogde land, sonder water. PSALMS 63:2
When You said, “Seek My face [in prayer, require My presence as your greatest need],” my heart said to You, “Your face, O Lord , I will seek [on the authority of Your word].” PSALM 27:8 AMP
3.Soek die Here, voordat Hy jou aandag moet kry
Elke keer as Hy hulle gedood het, het hulle na Hom gevra en teruggekom en God gesoek; en hulle het daaraan gedink dat God hul rots was en God, die Allerhoogste, hul verlosser. PSALMS 78:34-35
Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak. SPREUKE 3:6 AFR53
Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. SPREUKE 3:6 AFR83
Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie. ROMEINE 3:11
VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie. Sleg, afskuwelik maak hulle hul dade; daar is niemand wat goed doen nie. Die Here het uit die hemel neergesien op die mensekinders, om te sien of daar iemand verstandig is, wat na God vra. PSALMS 14v1-2
En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ’n beloner is van die wat Hom soek. HEBREËRS 11:6
January 28, 2018Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.