Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Die regverdige sal groei soos ’n palmboom; hy sal opgroei soos ’n seder op die Líbanon. Geplant in die huis van die Here , sal hulle groei in die voorhowe van onse God. In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees, om te verkondig dat die Here reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie. PSALMS 92:13-16 AFR53
The righteous will flourish like the date palm [long-lived, upright and useful]; They will grow like a cedar in Lebanon [majestic and stable]. Planted in the house of the Lord , They will flourish in the courts of our God. [Growing in grace] they will still thrive and bear fruit and prosper in old age; They will flourish and be vital and fresh [rich in trust and love and contentment]; [They are living memorials] to declare that the Lord is upright and faithful [to His promises]; He is my rock, and there is no unrighteousness in Him. PSALM 92:12-15 AMP
Is jy geplant?
Geseënd is die man wat op die Here vertrou, en wie se vertroue die Here is. Want hy sal wees soos ’n boom wat by die water geplant is en sy wortels uitskiet by die stroom en nie vrees as daar hitte kom nie, maar sy blad bly groen; en in ’n jaar van droogte is hy nie besorg nie en hou nie op om vrugte te dra nie. JEREMIA 17:7-8 AFR53
En hy sal wees soos ’n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit. PSALMS 1:3 AFR53
Word jy maklik ontwortel?
Kan jy die weer hanteer?
Konstante groei
Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.