Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

'n Tyd om te Floreer - Deel 2 - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

PSALM 92:13-16 AFR53

Ps 92:13 Die regverdige sal groei soos ‘n palmboom; hy sal opgroei soos ‘n seder op die Líbanon

Ps 92:14 Geplant in die huis van die HERE, sal hulle groei in die voorhowe van onse God.

Ps 92:15 In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees,

Ps 92:16 om te verkondig dat die HERE reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie.

PSALM 92:12-15 AMP

Ps 92:12 The righteous will flourish like the date palm [long-lived, upright and useful]; They will grow like a cedar in Lebanon [majestic and stable].

Ps 92:13 Planted in the house of the Lord, They will flourish in the courts of our God. Ps 92:14 [Growing in grace] they will still thrive and bear fruit and prosper in old age; They will flourish and be Lit fat and very green.vital and fresh [rich in trust and love and contentment];

Ps 92:15 [They are living memorials] to declare that the Lord is upright and faithful [to His promises]; He is my rock, and there is no unrighteousness in Him.

Geen saad kan groei en floreer as dit nie geplant word nie

To Flourish means:

1) To Thrive

2) To Increase

3) To Enlarge

4) To Grow

5) To be Prosperous

6) To Abound

7) To Spread Out

8) To Expand

9) To Make Steady Progress

10) To Be at a High Point in One’s Life

JOB 22:28-29 AFR53

Job 22:28 Besluit jy iets, dan kom dit tot stand; en oor jou weë skyn ‘n lig.

Job 22:29 As dié afdraand loop, dan sê jy: Boontoe! En hom wat neerslagtig is, verlos Hy.

Verklaar dit oor jou lewe

ROMEINE 4:17 AFR53

Rom 4:17 soos geskrywe is: Ek het jou ‘n vader van baie nasies gemaak voor die aangesig van God in wie hy geglo het, wat die dode lewend maak en die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan.

Roep die dinge wat nie bestaan nie, asof dit bestaan

MATTHÉÜS 9:29 AFR53

Matt 9:29 Toe raak Hy hulle oë aan en sê: Laat dit vir julle wees volgens julle geloof.

Glo dit

To Flourish means: 1) To Thrive 2) To Increase 3) To Enlarge 4) To Grow 5) To be Prosperous 6) To Abound 7) To Spread Out 8) To Expand 9) To Make Steady Progress 10) To Be at a High Point in One’s Life

November 26, 2017