Ps Fanie van der Walt Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Next Level
2kor 3:18 (afr 53)
2Co 3:18 En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.
2kor 3:18 (Amp)
2Co 3:18 And we all, with unveiled face, continually seeing as in a mirror the glory of the Lord, are progressively being transformed into His image from [one degree of] glory to [even more] glory, which comes from the Lord, [who is] the Spirit.
1 Joh 4:8 (afr 53)
1Jn 4:8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde.
1 Joh 3:10 (afr 53)
1Jn 3:10 Hierin is die kinders van God en die kinders van die duiwel openbaar: elkeen wat die geregtigheid nie doen nie, is nie uit God nie, en hy ook wat sy broeder nie liefhet nie.
Submission
Aanstoot
Nederigheid
Jak 4:6 (afr 53)
Jak 4:6 Maar Hy gee groter genade; daarom sê Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.
Mark 16;17-18 (afr 53)
Mar 16:17 En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek, Mar 16:18 slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.
October 22, 2017Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.