Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God aan jou gee. EXODUS 20:12
Eer jou vader en jou moeder soos die Here jou God jou beveel het, dat jou dae verleng mag word en dat dit met jou goed mag gaan in die land wat die Here jou God aan jou gee. DEUTERONÓMIUM 5:16 AFR53
“Honor (respect, obey, care for) your father and your mother, so that your days may be prolonged in the land the Lord your God gives you. EXODUS 20:12 AMP
KINDERS, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg. Eer jou vader en jou moeder — dit is die eerste gebod met ’n belofte — sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde. EFÉSIËRS 6:1-3 AFR53
2.Dit bring seën
Want God het bevel gegee en gesê: Eer jou vader en moeder; en: Hy wat vader of moeder vloek, moet sekerlik sterwe. Maar julle sê: Elkeen wat aan vader of moeder sê: enige voordeel wat u van my sou kan geniet, is ’n offergawe — dié hoef sy vader of sy moeder glad nie te eer nie. MATTHÉÜS 15:4-5 AFR53
So het julle dan die gebod van God kragteloos gemaak ter wille van julle oorlewering. MATTHÉÜS 15:6 AFR53
Eer jou Hemelse Vader
Eer jou aardse vader
Eer jou geestelike vader
June 17, 2018Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.