Ps Henri Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center
Om n Vader te kan wees Voorreg Verantwoordelikheid Belangrikste amp wat jy kan beklee as n pa Een van die grootste behoeftes in die samelewing n Vader voorsien en sorg vir sy familie Beskerm Gee liefde Leer sy kinders Dissiplineer Spandeer tyd met sy kinders Is betrokke by sy familie Vorm identiteit
Voorbeeld … John.5.19.Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hý doen, dit doen die Seun ook net so.
Woorde… Mat.3.16-17.En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos ’n duif neerdaal en op Hom kom. En daar kom ’n stem uit die hemele wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek ’n welbehae het.
Gebede….Priester van jou huis
Ken jou identitiet in Christus sodat jy as vader die regte identitiet kan vorm
Gen.1.26.En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.
June 19, 2016Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.