Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067
Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind. JOHANNES 10:9 AFR53
Want ’n groot en kragtige deur het vir my oopgegaan, en daar is baie teëstanders. I KORINTHIËRS 16:9 AFR53
There’s an amazing door of opportunity standing wide open for me to minister here, even though there are many who oppose and stand against me. 1 Corinthians 16:9 TPT
Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. EFÉSIËRS 6:12 AFR53
Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons. II KORINTHIËRS 1:20 AFR53
Wanneer God besluit om my te seën, kan niemand dit keer nie Geen demoon kan stop wat die Here in my lewe wil doen nie Die seën van die Here is sterker as die vloek van satan
EN skryf aan die engel van die gemeente in Filadelfía: Dít sê die Heilige, die Waaragtige, wat die sleutel van Dawid het, wat oopmaak en niemand sluit nie, en Hy sluit en niemand maak oop nie: OPENBARING 3:7 AFR53
Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou ’n geopende deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het my woord bewaar en my Naam nie verloën nie. OPENBARING 3:8 AFR53
Op elke gebied van my lewe Na gees, siel en liggaam
Glo dit Verklaar dit Bid dit
November 11, 2018Kopiereg © Word & Spirit 2018. Alle regte voorbehou.