Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Rentmeesterskap Deel 3 - Familie

Ps Henri Wilson Pretoria Noord Aanbiddingsentrum - Pretoria North Worship Center CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

Video Shown: https://www.youtube.com/watch?v=3mJ2XYC_huo&feature=youtu.be Channel: imFAULT

Def-n Rentmeester bestuur en sien om na die eienaar se besittings en belange.

Goeie rentmeesterskap vir my as kind van God… beteken dat ek alles wat ek is en het, laat saamwerk om God se wil op aarde te laat geskied!

Die woord rentmeester is in grieks oikonómos: Oikos = huis; Nomos = bestuurder. =bestuurder van die huis

#Jesus is Kurios-baas…Here en Eienaar van my lewe #Ek is sy rentmeester…die bestuurder van sy eiendom en alles wat hy aan my toevertrou het

Ook het die Here God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n hulp maak wat by hom pas. Toe het die Here God ’n diepe slaap op die mens laat val; en terwyl hy slaap, het Hy een van sy ribbebene geneem en die plek daarvan met vlees toegemaak. En die Here God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot ’n vrou en bring haar na die mens. Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem. Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees. GÉNESIS 2:18‭, ‬21‭-‬24 AFR53

En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip. GÉNESIS 1:27‭-‬28 AFR53

Maar iemand wat vir sy eie mense, en veral sy huisgenote, nie sorg nie, het die geloof verloën en is slegter as ‘n ongelowige. 1 Timótheüs 5:8

Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof. Galásiërs 6:10

-Familie is God se idee -Huwelik -Seks -Kinders -Vaders

En omdat die vroedvroue God gevrees het, het Hy huisgesinne aan hulle geskenk. EXODUS 1:21 AFR53

October 25, 2016