Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Verwag die Onverwagte - Deel 2 - Ps Henri Wilson

Ps Henri Wilson Word and Spirit - Pretoria North CCLI Licence # 2349050 | MRL lisensie # 2349067

If I were in your shoes, I’d go straight to God, I’d throw myself on the mercy of God. After all, he’s famous for great and unexpected acts; there’s no end to his surprises. Job 5 v 8-9

En daarom sal die Here met ongeduld daarop wag om julle genadig te wees, en daarom sal Hy Hom verhef om Hom oor julle te ontferm; want die Here is ’n God van die gerig. Welgeluksalig almal wat op Hom wag! JESAJA 30:18 AFR53

Therefore the Lord waits [expectantly] and longs to be gracious to you, And therefore He waits on high to have compassion on you. For the Lord is a God of justice; Blessed (happy, fortunate) are all those who long for Him [since He will never fail them]. ISAIAH 30:18 AMP

OP my wagtoring wil ek gaan staan en op ’n skansmuur my stel, en ek wil speur om te sien wat Hy in my sal spreek, en wat ek op my klagte moet antwoord. Toe antwoord die Here my en sê: Skryf die gesig op en graveer dit op tafels, sodat hulle dit in die verbygaan kan lees. Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd; maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie. As dit mag vertoef, wag daarop; want alte seker sal dit kom en nie versuim nie: HÁBAKUK 2:1‭-‬3 AFR53

  1. Skryf jou verwagtinge neer

  2. Wees spesifiek

  3. Bid oor jou verwagtinge

August 26, 2018