Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Eredienste

Sondae:

Oggenddienste:
Afrikaans: 09:00
Engels: 10:30
Aanddiens:
Gekombineer: 18:00

Facebook Live:
Alle dienste word ook uitgesaai en regstreeks aanlyn beskikbaar

Sluit aan by aanlyn vergadering
Sien kaart

Wie is ons

Word & Spirit - is 'n *lighuis* in ons gemeenskap waar ons *hoop* en *genesing* bring. Die kombinasie van aanbidding, woord en Heilige Gees bediening sal vir jou n wonderlike belewenis wees. Familie is vir ons baie belangrik!

Visie

Om waarlik lig in ons gemeenskap te wees, waar ons hoop en genesing bring.

Missie

Elkeen word toegerus deur Woord en Heilige Gees bediening, om passievolle daders van die Woord te wees.

Het jy gebed nodig?

Wil jy Jesus aanneem?

Het jy berading nodig?

Enige ander gebedsversoeke, deel dit asb met ons in die boodskap seksie

Ons wil graag met u kontak maak en saam u bid! Gebed verander sake!


Het jy gebed nodig?

Opsoek na geestelike familie?


Is jy opsoek na n geestelike familie?