Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Wie is ons

Word & Spirit - is 'n *lighuis* in ons gemeenskap waar ons *hoop* en *genesing* bring. Die kombinasie van aanbidding, woord en Heilige Gees bediening sal vir jou n wonderlike belewenis wees. Familie is vir ons baie belangrik!

Wat kan jy in 'n erediens verwag

  • Gesalfde Lofprysing en Aanbidding
  • Gesalfde Woordbediening
  • Die Teenwoordigheid en Werkinge van die Heilige Gees
  • Persoonlike Bediening
  • Vriendelike Atmosfeer

Visie

Om waarlik lig in ons gemeenskap te wees, waar ons hoop en genesing bring.

Missie

Elkeen word toegerus deur Woord en Heilige Gees bediening om passievolle daders van die Woord te wees.

Ons Senior Pastoorspaar,

Ps Henri en Theresa Wilson saam met hulle kinders Jonathan en Kaylie, bedien die gemeente getrou met liefde vir die afgelope 15 jaar met groot sukses. Hulle het 'n passie vir die kerk en wil sien dat elke persoon in ons gemeente se volle potensiaal bereik word in Christus! Ps Henri vloei sterk in Woord en Heilige Gees bediening. Ons eer hulle as die Vader en Moeder van ons gemeente.


Ontmoet die Voltydse Span

presiderend

Presiderend

Ps Henri, Theresa, Jonathan en Kaylie


Bejaardes

Pastoor Hermann en Anette Strydom

bejaardes

Hospitaal Kapelaan

Pastoor Japie Viljoen

hospitaal kapelaan

Jeug & Tieners

Sal binnekort bekend gemaak word.

jeug en tieners

Sekretaresse

Hetta Stander

sekretaresse

Bestuursraad

Willie, Jacques, Ps Henri, Eddie, Pieter

kerkraad